Afrikaans Basic Conversation
Hi/Hello!
Hi/Hello!
How are you?
Hoe gaan dit?
Fine.
Goed
I'm sorry.
Ek is jammer
Goodbye.
Totsiens
Never mind.
Toemaar
Do you speak English?
Praat jy Engels?
I don't understand.
Ek verstaan nie.
Please speak more slowly.
Praat asseblief stadiger.
You're welcome.
Dis 'n plesier!
Yes
Ja
No
Nee
Excuse me.
Verskoon my.
I don't know.
Ek weet nie.
No problem.
Geen probleem.
Good luck!
Sterkte!
Greetings
What's your name?
Wat is jou naam?
My name is…
My naam is…
Where do you come from?
Waarvandaan kom jy?
I come from…(country).
Ek kom van… af
How old are you?
Hoe oud is jy?
I'm 25 years old.
Ek is 25 jaar oud.
How many siblings do you have?
Hoeveel broers en susters het jy?
I have one younger brother.
Ek het een jonger broer.
I have two older sisters.
Ek het twee ouer susters.
Where do you work?
Waar werk jy?
I work at…
Ek werk by…
Where do you study?
Waar studeer jy?
I study at…
Ek studeer by…
Can I have your name card?
Kan ek jou naamkaartjie kry?
Nice to meet you.
Dis aangenaam om jou te ontmoet.
I'm a college student.
Ek is 'n universiteitstudent.